Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huisdokter
huisdokter [boodskap #144903] So, 31 Maart 2024 09:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
huisdokter
Afbreking: huis•dok•ter
Samestelling: huis + dokter


Selfstandige naamwoord: huisdokter
Meervoud: huisdokters

Betekenis:
• Die dokter wat (wanneer nodig) deur 'n gesin geraadpleeg word.

Gebruik:
• Die huisdokter het my pa na 'n spesialis verwys.

Sinoniem:
• familiedokter
• gesinspraktisyn
• huisarts

Vertaling:
Engels: family docter, general practitioner
Nederlands: huisdokter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: antibiotika
Volgende onderwerp: bloedtoets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 19:18:31 MGT 2024