antibiotika [boodskap #144902] |
Sun, 31 March 2024 09:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
antibiotika
Afbreking: an•ti•bi•o•ti•ka
Samestelling: anti- + biotika
Selfstandige naamwoord: antibiotikum
Meervoud: antibiotika
Betekenis:
• Geneesmiddels (meestal van mikro-organismes soos swamme en bakterieë) wat ander mikro-organismes vernietig of hulle groei vertraag.
Gebruik:
• Sommige antibiotika, soos penisillien, word vanaf muf verkry.
Vertaling:
Engels: antibiotics
Nederlands: antibiotica
Nota:
• Die meervoud is "antibiotika", en nie "antibiotikas" nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|