biotika [boodskap #144900] |
Sun, 31 March 2024 08:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
biotika
Afbreking: bi•o•ti•ka
Selfstandige naamwoord: biotikum
Meervoud: biotika
Betekenis:
• Lewende organismes.
Gebruik:
• Geologies gesproke is verwering 'n reeks prosesse wat rotse, minerale en grond in kleiner stukke afbreek deur die werking van die atmosfeer, water en biotika.
Sinoniem:
• biologie
• lewe
Afgelei:
• antibiotika
• probiotika
Verwant:
• bioties
Vertaling:
Engels: biotics
Nederlands: biotica
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|