Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » probiotika
probiotika [boodskap #144899] Sa, 30 Maart 2024 18:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
probiotika
Afbreking: pro•bi•o•ti•ka
Samestelling: pro- + biotika


Selfstandige naamwoord: probiotikum
Meervoud: probiotika

Betekenis:
• Bakterieë met 'n voordelige werking, o.a. om die dermflora te verbeter.

Gebruik:
• Dokters skryf deesdae probiotika vir al wat 'n derm- of maagkwaal is voor.

Verwant:
• probioties

Vertaling:
Engels: probiotic
Nederlands: probiotica

Nota:
• Die meervoud is "probiotika", nie "probiotikas" nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aerobies
Volgende onderwerp: biotika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 15:46:19 MGT 2024