Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toksien
toksien [boodskap #144796] Ma, 11 Maart 2024 18:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toksien
Afbreking: tok•sien


Selfstandige naamwoord: toksien, toksine
Meervoud: toksiene, toksines

Betekenis:
• 'n Giftige stof, gewoonlik 'n komplekse organiese verbinding van biologiese oorsprong.

Gebruik:
• Klem-in-die-kaak is 'n nie-aansteeklike siekte wat deur 'n bakteriese toksien veroorsaak word.

Wisselvorm:
• toksine

Sinoniem:
• gifstof

Antoniem:
• antitoksien

Hiponiem:
• aflatoksien
• gliotoksien
• neurotoksien
• sitotoksien

Vertaling:
Engels: toxin
Nederlands: toxine

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aflatoksien
Volgende onderwerp: insinueer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 17:21:33 MGT 2024