Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aflatoksien
aflatoksien [boodskap #144795] Ma, 11 Maart 2024 17:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aflatoksien
Afbreking: af•la•tok•sien


Selfstandige naamwoord: aflatoksien, aflatoksine
Meervoud: aflatoksiene, aflatoksines

Betekenis:
• 'n Kankerwekkende stof wat natuurlik deur die Afla-fungus (Aspergillus flavus) gevorm word.

Gebruik:
• Die grondboontjieplant is vatbaar vir die grondswam wat aflatoaflatoksien produseer en in grondboontjiebotter kan beland.

Wisselvorm:
• aflatoksine

Vertaling:
Engels: aflatoxin
Nederlands: aflatoxine

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: insinuasie
Volgende onderwerp: toksien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 09:57:58 MGT 2024