Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sportief
sportief [boodskap #144792] Sun, 10 March 2024 18:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sportief
Afbreking: spor•tief
Samestelling: sport + -ief


Byvoeglike naamwoord: sportief
Vergrotende trap: sportiewer
Oortreffende trap: sportiefste
Attributief: sportiewe

Betekenis:
• Wat graag aan sport deelneem.
• Wat in die gees van goeie sportmanskap gedoen word.

Gebruik:
• Sy is nie regtig die sportiewe tipe nie.
• Dit is sportief om jou opponente geluk te wens as hulle die wedstryd gewen het.

Sinoniem:
• aktief
• spelerig
• sportliewend
• billik
• eerlik

Antoniem:
• onsportief

Vertaling:
Engels: sporting; sportsmanlike
Nederlands: sportief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sagtebal
Volgende onderwerp: reddingsdiens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 15:05:01 UTC 2024