Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reddingsdiens
reddingsdiens [boodskap #144793] Ma, 11 Maart 2024 10:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reddingsdiens
Afbreking: red•dings•diens
Samestelling: redding + -s- + diens


Selfstandige naamwoord: reddingsdiens
Meervoud: reddingsdienste

Betekenis:
• 'n Organisasie wat mense wat in benarde situasie beland se lewens red.

Gebruik:
Reddingsdienste het die vasgekeerde persoon uit die wrak bevry.

Hiponiem:
• seereddingsdiens

Vertaling:
Engels: rescue service
Nederlands: reddingsdienst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sportief
Volgende onderwerp: insinuasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 14:27:32 MGT 2024