kodewoord [boodskap #144786] |
Sun, 10 March 2024 08:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kodewoord
Afbreking: ko•de•woord
Samestelling: kode + woord
Selfstandige naamwoord: kodewoord
Meervoud: kodewoorde
Verkleinwoord: kodewoordjie
Meervoud van verkleining: kodewoordjies
Betekenis:
• 'n Woord waarmee 'n mens toegang tot iets kry, of wat 'n geheim ontsluit.
Gebruik:
• Die kodewoord is asseblief.
Sinoniem:
• wagwoord
Vertaling:
Engels: code word
Nederlands: codewoord
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|