Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bakplaat
bakplaat [boodskap #144785] So, 10 Maart 2024 08:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Bakplate
Bakplate
bakplaat
Afbreking: bak•plaat
Samestelling: bak + plaat


Selfstandige naamwoord: bakplaat
Meervoud: bakplate
Verkleinwoord: bakplaatjie
Meervoud van verkleining: bakplaatjies

Betekenis:
• 'n Plaat van metaal waarop brood of koekies in 'n oond gebak word.

Gebruik:
• Pak die bolletjies deeg op 'n gesmeerde bakplaat en bak vir 20 minute tot goudbruin.

Vertaling:
Engels: baking tray
Nederlands: bakplaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: bakpapier
Volgende onderwerp: kodewoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 17:16:50 MGT 2024