Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bakpapier
bakpapier [boodskap #144784] So, 10 Maart 2024 07:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Bakpapier
Bakpapier
bakpapier
Afbreking: bak•pa•pier
Samestelling: bak + papier


Selfstandige naamwoord: bakpapier
Meervoud:

Betekenis:
• Papier wat in 'n oond gebruik word sodat die kos nie aan die bakpan kleef nie.

Gebruik:
• Plaas die bolletjies deeg op 'n bakplaat wat met bakpapier uitgevoer is.

Vertaling:
Engels: baking paper
Nederlands: bakpapier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: byderhand
Volgende onderwerp: bakplaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 17:41:32 MGT 2024