bakpapier [boodskap #144784] |
Sun, 10 March 2024 07:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bakpapier
Afbreking: bak•pa•pier
Samestelling: bak + papier
Selfstandige naamwoord: bakpapier
Meervoud: –
Betekenis:
• Papier wat in 'n oond gebruik word sodat die kos nie aan die bakpan kleef nie.
Gebruik:
• Plaas die bolletjies deeg op 'n bakplaat wat met bakpapier uitgevoer is.
Vertaling:
Engels: baking paper
Nederlands: bakpapier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|