Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » denkwyse
denkwyse [boodskap #144777] Sat, 09 March 2024 07:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
denkwyse
Afbreking: denk•wy•se
Samestelling: denk + wyse


Selfstandige naamwoord: denkwyse
Meervoud: denkwyses

Betekenis:
• Die manier waarop daar oor iets gedink word.

Gebruik:
• 'n Nuwe denkwyse is nodig om die probleem te oorkom.

Sinoniem:
• denkpatroon
• denkrigting
• ideologie
• mentaliteit
• sienswyse
• wêreldbeskouing

Vertaling:
Engels: mode of thinking
Nederlands: denkwijze

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opset
Volgende onderwerp: kapitalisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 14:32:36 UTC 2024