swang [boodskap #144775] |
Sat, 09 March 2024 07:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
swang
Afbreking: swang
Selfstandige naamwoord: swang
Meervoud: –
Betekenis:
• Gebruik, gewoonte of mode.
• (informeel) Aan die gang; op dreef; druk besig met.
Gebruik:
• Uitgerafelde denimbroeke is nou in swang.
• Die verkiesing is in volle swang (eintlik "gang").
Vertaling:
Engels: in vogue; swing
Nederlands: zwang
Nota:
• "Swang" en "gang" is streng gesproke nie sinonieme nie!
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|