ontlok [boodskap #144752] |
Mon, 04 March 2024 11:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontlok
Afbreking: ont•lok
Samestelling: ont- + lok
Werkwoord: ontlok
Verlede tyd: het ontlok
Betekenis:
• Om te laat uitkom; te voorskyn bring. Iemand iets te laat sê of doen wat hy nie aanvanklik wou nie.
Gebruik:
• Sy plasing op sosiale media met honderde reaksies en kommentare ontlok.
Sinoniem:
• teweegbring
• uitbring
• uitkry
• uitlok
Vertaling:
Engels: to provoke
Nederlands: ontlokken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|