Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbetwisbaar
onbetwisbaar [boodskap #144753] Ma, 04 Maart 2024 11:49
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbetwisbaar
Afbreking: on•be•twis•baar
Samestelling: on- + betwisbaar


Byvoeglike naamwoord: onbetwisbaar
Attributief: onbetwisbare
Partitief: onbetwisbaars

Betekenis:
• Wat seker is en nie verder bespreek hoef te word nie.

Gebruik:
• Dit is 'n onbetwisbare feit dat die aarde rond is.

Sinoniem:
• onaanvegbaar
• ongetwyfeld
• onmiskenbaar
• onomstootlik
• onteenseglik
• onweerlegbaar
• volstrek

Antoniem:
• betwisbaar

Afgelei:
• onbetwisbaarheid

Vertaling:
Engels: indisputable, incontestable, undoubted
Nederlands: onbetwistbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontlok
Volgende onderwerp: bepalend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 06:47:20 MGT 2024