Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bepalend
bepalend [boodskap #144754] Ma, 04 Maart 2024 14:22
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19043
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bepalend
Afbreking: be•pa•lend
Samestelling: bepaal + -end


Byvoeglike naamwoord: bepalend
Vergrotende trap: bepalender
Oortreffende trap: bepalendste
Attributief: bepalende
Partitief: bepalends

Betekenis:
• Wat iets bepaal; die finale besluit neem.

Gebruik:
• Politieke druk is belangrik, maar praktiese oplossings is bepalend.

Sinoniem:
• beslissend
• deurslaggewend
• determinatief

Hiponiem:
• allesbepalend
• beleidsbepalend
• feitebepalend
• medebepalend
• vogbepalend

Vertaling:
Engels: determining, defining
Nederlands: bepalend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbetwisbaar
Volgende onderwerp: misdaadstryd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 07:25:13 MGT 2024