voordoen [boodskap #144749] |
Sun, 03 March 2024 17:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voordoen
Afbreking: voor•doen
Samestelling: voor + doen
Werkwoord: doen voor, voordoen
Verlede tyd: het voorgedoen
Betekenis:
• Om iets as voorbeeld vir ander te doen.
• Om voor te gee; 'n bepaalde identiteit voorhou.
• Om te gebeur.
Gebruik:
• Die onderwyser doen die som op die bord voor.
• Hy het homself as 'n polisieman voorgedoen.
• As die geleentheid hom voordoen, moet jy dit met beide hande aangryp.
Sinoniem:
• demonstreer
• poseer
• voorhou
• voorgee
• voorwend
• gebeur
• opduik
• plaasvind
Antoniem:
• nadoen
Vertaling:
Engels: to demonstrate; to act, pose, pretend; to occur
Nederlands: voordoen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|