Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vroegoggend
vroegoggend [boodskap #144748] So, 03 Maart 2024 10:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vroegoggend
Afbreking: vroeg•og•gend
Samestelling: vroeg + oggend


Selfstandige naamwoord: vroegoggend
Meervoud: vroegoggende

Betekenis:
• Vroeg in die oggend.

Gebruik:
• Ons is al vroegoggend strand toe.

Sinoniem:
• dagbreek
• douvoordag
• skemerdag
• soggens
• vroegdag
• vroegmôre

Antoniem:
• laataand

Vertaling:
Engels: early morning
Nederlands: vroeg in de morgen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toergroep
Volgende onderwerp: voordoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 00:40:06 MGT 2024