Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toergroep
toergroep [boodskap #144747] Sun, 03 March 2024 10:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
toergroep
Afbreking: toer•groep
Samestelling: toer + groep


Selfstandige naamwoord: toergroep
Meervoud: toergroepe
Verkleinwoord: toergroepie
Meervoud van verkleining: toergroepies

Betekenis:
• 'n Groep mense (toeriste, sportlui, toneelspelers, ens.) wat saam reis.

Gebruik:
• Hy was die toerleier van 'n toergroep wat Israel besoek het.

Sinoniem:
• reisgeselskap
• reisgroep
• toergeselskap

Vertaling:
Engels: touring party
Nederlands: toergroep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rondstaan
Volgende onderwerp: vroegoggend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 15:04:47 UTC 2024