Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ononderhandelbaar
ononderhandelbaar [boodskap #144744] Sun, 03 March 2024 09:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ononderhandelbaar
Afbreking: on•on•der•han•del•baar
Samestelling: on- + onderhandelbaar


Byvoeglike naamwoord: ononderhandelbaar
Attributief: ononderhandelbare

Betekenis:
• Waaroor daar nie onderhandel kan word nie.

Gebruik:
• Goeie onderrig is ononderhandelbaar.

Vertaling:
Engels: non-negotiable
Nederlands: niet onderhandelbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aarbossie
Volgende onderwerp: regeringsamptenaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 15:08:25 UTC 2024