Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aarbossie
aarbossie [boodskap #144743] So, 03 Maart 2024 09:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aarbossie
Afbreking: aar•bos•sie
Samestelling: aar + bossie


Selfstandige naamwoord: aarbossie
Meervoud: aarbossies

Betekenis:
• 'n Regop tot geronde struik in die fynbos-bioom met dig opmekaar staande blaadjies en wit blommetjies, Selago glabrata.

Gebruik:
• Die aarbossie word sowat 60 cm hoog en kom in die weste van die Wes-Kaap en suidwes van die Noord-Kaap voor.

Afgelei:
• amandelaarbossie
• bergaarbossie
• rooiaarbossie
• witaarbossie

Vertaling:
Engels: little vein bush, waterfinder bush
Nederlands: aarbosje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aansitterig
Volgende onderwerp: ononderhandelbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 15:04:07 MGT 2024