groetwyse [boodskap #144735] |
Sat, 02 March 2024 10:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
groetwyse
Afbreking: groet•wy•se
Samestelling: groet + wyse
Selfstandige naamwoord: groetwyse
Meervoud: groetwyses
Betekenis:
• Die manier waarop mense mekaar groet.
Gebruik:
• Die toepaslike groetwyse word deur faktore soos status, familiariteit en spesifieke gesprekssituasies bepaal.
Vertaling:
Engels: way of greeting
Nederlands: begroeting, manier van begroeten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|