Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » foonnommer
foonnommer [boodskap #144734] Sa, 02 Maart 2024 09:26
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19043
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
foonnommer
Afbreking: foon•nom•mer
Samestelling: foon + nommer


Selfstandige naamwoord: foonnommer
Meervoud: foonnommers
Verkleinwoord: foonnommertjie
Meervoud van verkleining: foonnommertjies

Betekenis:
• Die nommer van 'n foon wat gebel kan word.

Gebruik:
• Hulle het foonnommers uitgeruil.

Sinoniem:
• telefoonnommer

Vertaling:
Engels: phone number
Nederlands: telefoonnummer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: magnetosfeer
Volgende onderwerp: groetwyse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 06:52:34 MGT 2024