rotsplaneet [boodskap #144731] |
Sat, 02 March 2024 08:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rotsplaneet
Afbreking: rots•pla•neet
Samestelling: rots + planeet
Selfstandige naamwoord: rotsplaneet
Meervoud: rotsplanete
Betekenis:
• 'n Aardse planeet met 'n vaste rotsbodem.
Gebruik:
• Die Aarde is die vyfde grootste planeet in die Sonnestelsel en die grootste rotsplaneet wat deursnee, massa en digtheid betref.
Antoniem:
• gasplaneet
Vertaling:
Engels: rocky planet
Nederlands: rotsachtige planeet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|