Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verbyvlug
verbyvlug [boodskap #144730] Sa, 02 Maart 2024 08:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verbyvlug
Afbreking: ver•by•vlug
Samestelling: verby + vlug


Selfstandige naamwoord: verbyvlug
Meervoud: verbyvlugte

Betekenis:
• Die handeling van verbyvlieg; om in die lug verby iets te beweeg.

Gebruik:
• Almal wag in spanning vir die vegvliegtuig se verbyvlug.

Vertaling:
Engels: fly-past, flyby
Nederlands: scheervlucht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verwerping
Volgende onderwerp: rotsplaneet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 15:17:35 MGT 2024