verwerping [boodskap #144729] |
Sat, 02 March 2024 07:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verwerping
Afbreking: ver•wer•ping
Samestelling: verwerp + -ing
Selfstandige naamwoord: verwerping
Meervoud: verwerpinge, verwerpings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van verwerp; om nie te aanvaar nie.
Gebruik:
• Ná 'n hartoorplanting word medikasie gebruik om die verwerping van die nuwe hart te onderdruk.
Sinoniem:
• afkeuring
• afwysing
• approbasie
• ontkenning
• repudiasie
• wegwerping
Antoniem:
• aanneming
• goedkeuring
Afgelei:
• verwerpingsreaksie
Vertaling:
Engels: dismissal, condemnation, rejection, repudiation
Nederlands: verwerping
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|