staatsrede [boodskap #144723] |
Thu, 29 February 2024 10:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
staatsrede
Afbreking: staats•re•de
Samestelling: staat + -s- + rede
Selfstandige naamwoord: staatsrede
Meervoud: staatsredes
Betekenis:
• Die jaarlikse opening van die parlement waartydens die president 'n toespraak oor die toestand van die land lewer.
Gebruik:
• Vanjaar se staatsrede was weereens vol retoriek en leë beloftes.
Vertaling:
Engels: State of the Nation Address
Nederlands: staatsrede
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|