Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doodsdreigement
doodsdreigement [boodskap #144716] Ma, 26 Februarie 2024 13:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
doodsdreigement
Afbreking: doods•drei•ge• ment
Samestelling: dood + -s- + dreigement


Selfstandige naamwoord: doodsdreigement
Meervoud: doodsdreigemente

Betekenis:
• Voorval waar iemand met die dood gedreig word.

Gebruik:
• Die man vrees vir sy lewe nadat hy 'n aantal doodsdreigemente ontvang het.

Vertaling:
Engels: death threat
Nederlands: doodsbedreiging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gelykheidshof
Volgende onderwerp: doodsberig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 07:49:35 MGT 2024