Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gelykheidshof
gelykheidshof [boodskap #144715] Ma, 26 Februarie 2024 13:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gelykheidshof
Afbreking: ge•lyk•heids•hof
Samestelling: gelykheid + -s- + hof


Selfstandige naamwoord: gelykheidshof
Meervoud: gelykheidshowe

Betekenis:
• Hof wat sake verhoor waar mense se menswaardigheid na bewering geskend is deurdat hulle nie gelyk behandel is nie.

Gebruik:
• Hoekom lyk dit of sommige mense meer gelyk is voor die gelykheidshof as ander?

Vertaling:
Engels: equality court
Nederlands: gelijkheidsrechtbank

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wolklaag
Volgende onderwerp: doodsdreigement
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 02:54:04 MGT 2024