Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wolklaag
wolklaag [boodskap #144714] Ma, 26 Februarie 2024 12:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wolklaag
Afbreking: wolk•laag
Samestelling: wolk + laag


Selfstandige naamwoord: wolklaag
Meervoud: wolklae
Verkleinwoord: wolklagie
Meervoud van verkleining: wolklagies

Betekenis:
• 'n Laag of bank wolke.

Gebruik:
• 'n Lae wolklaag hang teen die berg se rante.

Sinoniem:
• wolkbank
• wolkkolom
• wolkelaag

Vertaling:
Engels: cloud layer
Nederlands: wolkenlaag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verontskuldiging
Volgende onderwerp: gelykheidshof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 05:00:18 MGT 2024