bestuurshoof [boodskap #144711] |
Sun, 25 February 2024 18:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bestuurshoof
Afbreking: be•stuurs•hoof
Samestelling: bestuur + -s- + hoof
Selfstandige naamwoord: bestuurshoof
Meervoud: bestuurshoofde
Betekenis:
• Persoon aan die hoof van 'n organisasie se bestuur.
Gebruik:
• 'n Waarnemende bestuurshoof is aangestel totdat die posisie permanent gevul kan word.
Vertaling:
Engels: chief executive, managing director
Nederlands: bestuurshoofd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|