Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mededingend
mededingend [boodskap #144709] Sun, 25 February 2024 16:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mededingend
Afbreking: me•de•ding•end
Samestelling: mededing + -end


Byvoeglike naamwoord: mededingend
Vergrotende trap: mededingender
Oortreffende trap: mededingendste
Attributief: mededingende

Betekenis:
• Wat teen ander meeding; kompeteer om beter as ander te wees.

Gebruik:
• Kan julle 'n mededingende produk teen 'n mededingende prys lewer?

Sinoniem:
• kompeterend
• magsbehep

Antoniem:
• samewerking

Afgelei:
• mededingendheid

Vertaling:
Engels: competitive
Nederlands: mededingend, competitieve

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: samewerkend
Volgende onderwerp: deursnit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 14:37:48 UTC 2024