ploert [boodskap #144707] |
Sun, 25 February 2024 12:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ploert
Afbreking: ploert
Selfstandige naamwoord: ploert
Meervoud: ploerte
Verkleinwoord: ploertjie
Meervoud van verkleining: ploertjies
Betekenis:
• 'n Versukkelde of gemene vent. Onbeskofte persoon met 'n lae opvoedingspeil.
Gebruik:
• Bly maar eerder van die ploert af weg.
Sinoniem:
• bedrieër
• damduiker
• deugniet
• ellendeling
• lomperd
• skurk
• smeerlap
• stouterd
Afgelei:
• ploertagtig
• ploerterig
• ploertestreek
• ploertedom
• ploertery
Vertaling:
Engels: scumbag, scoundrel, rogue, crook, cheat
Nederlands: ploert
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|