Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » katoeter
katoeter [boodskap #144706] Sa, 24 Februarie 2024 20:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18886
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
katoeter
Afbreking: ka•toe•ter


Selfstandige naamwoord: katoeter
Meervoud: katoeters
Verkleinwoord: katoetertjie
Meervoud van verkleining: katoetertjies

Betekenis:
• 'n Nuttige of vindingryke toestel.

Gebruik:
• 'n Selfiestok is 'n handige katoeter.

Sinoniem:
• affêrinkie
• dingesie
• fieterjasie
• toestelletjie
• uitvindsel

Vertaling:
Engels: gadget, gizmo
Nederlands: hebbeding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ekserp
Volgende onderwerp: ploert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 13:41:57 MGT 2024