Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ekserp
ekserp [boodskap #144705] Sa, 24 Februarie 2024 19:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ekserp
Afbreking: ek•serp


Selfstandige naamwoord: ekserp
Meervoud: ekserpte

Betekenis:
• 'n Kort aanhaling of samevatting van 'n groter werk.

Gebruik:
• Verduidelik wat met die volgende ekserp uit die gedig bedoel word.

Sinoniem:
• aanhaling
• uittreksel
• opsomming
• samevatting
• sinopsis

Afgelei:
• ekserpeer

Vertaling:
Engels: excerpt, extract; abstract
Nederlands: excerpt, uittreksel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weekhartig
Volgende onderwerp: katoeter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 01:17:21 MGT 2024