kultivar [boodskap #144699] |
Sat, 24 February 2024 08:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kultivar
Afbreking: kul•ti•var
Selfstandige naamwoord: kultivar
Meervoud: kultivars
Betekenis:
• Variëteit van 'n plant wat kunsmatig gekweek is.
Gebruik:
• Die etiket op die wynbottel identifiseer die oorsprong, kultivar, oesjaar en landgoed van die wyn.
Afgelei:
• kultivarnaam
Verwant:
• kultiveer
Vertaling:
Engels: cultivar
Nederlands: cultivar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|