Oekraïner [boodskap #144649] |
Wed, 14 February 2024 18:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Oekraïner
Afbreking: Oe•kra•ï•ner
Samestelling: Oekraïne + -er
Selfstandige naamwoord: Oekraïner
Meervoud: Oekraïners
Verkleinwoord: Oekraïnertjie
Meervoud van verkleining: Oekraïnertjies
Betekenis:
• 'n Persoon van die land Oekraïne in Oos-Europa.
Gebruik:
• Die Oekraïners is vriendelike mense.
Verwant
• Oekraïne
• Oekraïens
Vertaling:
Engels: Ukrainian
Nederlands: Oekraïner
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|