Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koeëlwond
koeëlwond [boodskap #144648] Wo, 14 Februarie 2024 16:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koeëlwond
Afbreking: koe•ël•wond
Samestelling: koeël + wond


Selfstandige naamwoord: koeëlwond
Meervoud: koeëlwonde
Verkleinwoord: koeëlwondjie
Meervoud van verkleining: koeëlwondjies

Betekenis:
• 'n Wond wat deur 'n koeël veroorsaak is.

Gebruik:
• Die liggaam het 'n koeëlwond in die kop en twee in die lyf gehad.

Sinoniem:
• doodswond
• skietwond

Vertaling:
Engels: gun shot wound, gunshot wound
Nederlands: schotwond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fundamenteel
Volgende onderwerp: Oekraïner
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 02:27:44 MGT 2024