| fundamenteel [boodskap #144647] |
Wo., 14 Februarie 2024 15:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24161 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fundamenteel
Afbreking: fun•da•men•teel
Byvoeglike naamwoord: fundamenteel
Vergrotende trap: fundamenteler
Oortreffende trap: fundamenteelste
Attributief: fundamentele
Partitief: fundamenteels
Betekenis:
• Wat die basis/ grondslag/ fondament vir iets vorm.
Gebruik:
• Eet is een van die mees fundamentele menslike behoeftes.
Sinoniem:
• basaal
• elementêr
• essensieel
• fundamenteel
• grondig
• grondliggend
• grondslagvormend
• intrinsiek
• onderliggend
• prinsipieel
• rudimentêr
• wesentlik
Vertaling:
Engels: fundamental, basic
Nederlands: fundamenteel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|