aangrensend [boodskap #144642] |
Tue, 13 February 2024 18:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aangrensend
Afbreking: aan•grens•end
Samestelling: aan + grens + -end
Byvoeglike naamwoord: aangrensend
Attributief: aangrensende
Partitief: aangrensends
Betekenis:
• Wat grense deel; langs iets anders geleë is.
Gebruik:
• Die blom is endemies aan die Wes-Kaap en aangrensende streke.
Sinoniem:
• aanliggend
• aansluitend
• grensend
• langsaan
• naasgeleë
• naasliggend
• naburig
• neffens
Vertaling:
Engels: adjacent, adjoining, bordering on
Nederlands: aangrenzend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|