Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opstal
opstal [boodskap #144641] Di, 13 Februarie 2024 17:53
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opstal
Afbreking: op•stal
Samestelling: op + stal


Selfstandige naamwoord: opstal
Meervoud: opstalle
Verkleinwoord: opstalletjie
Meervoud van verkleining: opstalletjies

Betekenis:
• 'n Woning op 'n plaas, saam met die omliggende geboue.

Gebruik:
• Die oorspronklik opstal is lankal afgebreek, maar die familie se kerkhof staan nog.

Sinoniem:
• plaashuis
• plaaswoning

Afgelei:
• opstalreg

Vertaling:
Engels: farm building
Nederlands: opstal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bepeinsing
Volgende onderwerp: aangrensend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 11:35:05 MGT 2024