Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » terreurgroep
terreurgroep [boodskap #144634] Di, 13 Februarie 2024 06:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18896
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
terreurgroep
Afbreking: ter•reur•groep
Samestelling: terreur + groep


Selfstandige naamwoord: terreurgroep
Meervoud: terreurgroepe
Verkleinwoord: terreurgroepie
Meervoud van verkleining: terreurgroepies

Betekenis:
• 'n Groep wat terreur saai. 'n Bende terroriste wat terreurdade pleeg.

Gebruik:
• Die terreurgroep het verantwoordelikheid vir die ontploffing aanvaar.

Vertaling:
Engels: terrorist group, terror group
Nederlands: terreurgroep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lipsalf
Volgende onderwerp: terreur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 23:26:16 MGT 2024