Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lipsalf
lipsalf [boodskap #144633] Ma., 12 Februarie 2024 19:59
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26105
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
lipsalf
Afbreking: lip•salf
Samestelling: lip + salf


Selfstandige naamwoord: lipsalf
Meervoud: lipsalwe

Betekenis:
• Salf vir droë lippe.

Gebruik:
• Smeer bietjie lipsalf aan jou skurwe lippe.

Sinoniem:
• lipbalsem

Verwant:
• lipstiffie

Vertaling:
Engels: lip salve, lip balm
Nederlands: lippenbalsem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teleur
Volgende onderwerp: terreurgroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Aug. 12 16:45:26 UTC 2026