akkuraatheid [boodskap #144627] |
Mon, 12 February 2024 14:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
akkuraatheid
Afbreking: ak•ku•raat•heid
Samestelling: akkuraat + -heid
Selfstandige naamwoord: akkuraatheid
Meervoud: akkuraathede
Betekenis:
• Die toestand van akkuraat wees.
Gebruik:
• 'n Geweer moet darem met redelike akkuraatheid kan skiet!
Sinoniem:
• feitelikheid
• juistheid
• korrektheid
• nougesetheid
• noukeurigheid
• presiesheid
• sekuurheid
Antoniem:
• inakkuraatheid
• onakkuraatheid
Afgelei:
• akkuraatheidsgraad
Vertaling:
Engels: accuracy, precision
Nederlands: accuraatheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|