folkloris [boodskap #144628] |
Ma, 12 Februarie 2024 14:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20196 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
folkloris
Afbreking: folk•lo•ris
Selfstandige naamwoord: folkloris
Meervoud: folkloriste
Betekenis:
• 'n Persoon wat folklore (volkskuns) bestudeer of versamel.
Gebruik:
• Volgens die folkloris Hilda Davidson word die swastika geassosieer met Thor en hou dit moontlik verband met die sonkruis van die Bronstydperk.
Sinoniem:
• volkskundige
Verwant:
• folklore
• folkloristies
Vertaling:
Engels: folklorist
Nederlands: folklorist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|