Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » akkuraatheid
akkuraatheid [boodskap #144627] Ma, 12 Februarie 2024 14:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18896
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
akkuraatheid
Afbreking: ak•ku•raat•heid
Samestelling: akkuraat + -heid


Selfstandige naamwoord: akkuraatheid
Meervoud: akkuraathede

Betekenis:
• Die toestand van akkuraat wees.

Gebruik:
• 'n Geweer moet darem met redelike akkuraatheid kan skiet!

Sinoniem:
• feitelikheid
• juistheid
• korrektheid
• nougesetheid
• noukeurigheid
• presiesheid
• sekuurheid

Antoniem:
• inakkuraatheid
• onakkuraatheid

Afgelei:
• akkuraatheidsgraad

Vertaling:
Engels: accuracy, precision
Nederlands: accuraatheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorbrand
Volgende onderwerp: folkloris
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 18:55:23 MGT 2024