Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regspan
regspan [boodskap #144621] Ma, 12 Februarie 2024 10:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18896
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
regspan
Afbreking: reg•span
Samestelling: reg + span


Selfstandige naamwoord: regspan
Meervoud: regspanne
Verkleinwoord: regspannetjie
Meervoud van verkleining: regspannetjies

Betekenis:
• 'n Groep regsgeleerdes wat iemand in 'n hof verteenwoordig.

Gebruik:
• Die Suid-Afrikaanse regspan het 'n dringende mosie by die hof ingedien waarin hy Israel van volksmoord beskuldig.

Vertaling:
Engels: legal team
Nederlands: juridische ploeg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: outokraties
Volgende onderwerp: outokrasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 21:07:14 MGT 2024