Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » outokrasie
outokrasie [boodskap #144622] Ma, 12 Februarie 2024 11:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18896
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
outokrasie
Afbreking: ou•to•kra•sie


Selfstandige naamwoord: outokrasie
Meervoud: outokrasieë

Betekenis:
• 'n Regeringstelsel waarin een persoon al die mag het en al die besluite self maak, sonder oorleg met ander.

Gebruik:
• Die bekendste vorme van outokrasie is absolute monargie (soos in Saoedi-Arabië) en diktatorskap (soos in Noord-Korea).

Sinoniem:
• alleenheerskappy
• diktatuur
• tirannie

Antoniem:
• demokrasie

Verwant:
• outokraat
• outokraties

Vertaling:
Engels: autocracy
Nederlands: autocratie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regspan
Volgende onderwerp: videoboodskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 23:38:09 MGT 2024