Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » videoboodskap
videoboodskap [boodskap #144623] Ma, 12 Februarie 2024 11:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18896
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
videoboodskap
Afbreking: vi•de•o•bood•skap
Samestelling: video + boodskap


Selfstandige naamwoord: videoboodskap
Meervoud: videoboodskappe
Verkleinwoord: videoboodskappie
Meervoud van verkleining: videoboodskappies

Betekenis:
• 'n Boodskap wat op video vasgelê is.

Gebruik:
• Die terreurgroep het in 'n videoboodskap verantwoordelikheid vir die ontploffing aanvaar.

Vertaling:
Engels: video message
Nederlands: videoboodschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: outokrasie
Volgende onderwerp: radioboodskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 23:20:52 MGT 2024